JOIN OUR MAILING LIST

Soek    

Die huidige beheerliggaam is in Junie 2009 verkies en hul termyn strek dus tot in Junie 2012. Laerskool Danie Theron is bevoorreg om 'n span entoesiastiese en kundige ouers te hê wat uiters waardevolle insette lewer om van die skool een van dié skole in die provinsie te maak.

Voorsitter: Braam du Plessis

Onder-voorsitter: Kgapa Mabusela

Skoolhoof: Stevie van der Spuy

Lede: Edward Mthembu

Celesta Sethole

Piet van Staden

Mmaphepo Letsie

Renette van den Bergh

Martie Laufs

Marisa van Niekerk

Hannes Muller

 

Terug Terug na bo