JOIN OUR MAILING LIST

Welkom by Laerskool Danie Theron Aanlyn!

Laerskool Danie Theron is geleë in Carletonville. Ons streef daarna om te verseker dat onderwys vir die Afrikaanse en Engelse gemeenskap van die gebied van hoogstaande gehalte is.

Ons verbind ons tot:

  • Gebalanseerde, gehalte, leerdergerigte onderwys.
  • Afrikaans en Engels as onderrigmedium.
  • Bevordering van die vennootskapsbeginsel tussen skool en gemeenskap.
  • Handhawing van gesonde finansiële bestuur.

Terug Terug na bo