JOIN OUR MAILING LIST |
Kultuur
Op kultuurgebied het Laerskool Danie Theron reeds naam gemaak as 'n skool waarmee rekening gehou moet word.
Ons leerders haal gereeld die eindrondtes van provinsiale en selfs nasionale kompetisies.
Die skool bied die volgende kultuuraktiwiteite aan:
-
Debat
-
Konsert
-
Redenaarskompetisies
-
VCSV
-
Toneel
-
Koorsang
-
Forumaande
-
Voortrekkers
-
Skaak
-
Kultuuraand
Back | Back to top |